INVESTING IN THE FUTURE

Various - MCT

Wow - dit is absoluut fantasties. 'n lekker gevoel in 'n mens se hart. Well done Brenda - jy verander mense se lewens met jou projekte!! Ons wil net dankie se vir ‘n heerlike dag!! Almal se terugvoering is dieselfde vanoggend. Dit was ‘n heerlike dag en ons wens ons kon meer tyd daar spandeer! Soos ek ook vir jou genoem het – niemand was positief met hierdie hele Mandela dag en verfwery nie, maar almal het met ‘n lekker en goeie positiewe gemoed daar weg gery. Dankie vir jou moeite – ons waardeer dit en ons hoop dit help die kindertjies!!
Various
MCT